Om die beste te wees, nie die grootste nie .... en om ons dienste uit te brei, terwyl ons steeds ons standaard van hoë gehalte handhaaf.
Om aan elkeen van ons kliënte buitengewone diens te lewer en hulle te help om die regsbystand van die hoogste gehalte teen 'n bekostigbare prys te verkry.
1) Verantwoordbaarheid, 2) Toewyding, 3) Eerlikheid, 4) Integriteit, 5) Lojaliteit en 6) Resultaatgerig
Doeltreffend effektiewe kundiges .... gedefinieer as: "kundiges om maksimum produktiwiteit te bereik met minimale verspilde koste om 'n beoogde resultaat te lewer"